Die Na­ma­Ka­roo is ge­leë op die sen­tra­le pla­to van die we­s­te­li­ke hef­te van Suid­A­fri­ka. Hoe­wel die reus­ag­ti­ge no­ma­die­se spring­bok­trop­pe van des­tyds nie meer daar­deur trek nie, het wel ’n paar in­te­res­san­te in­wo­ners daar op­ge­spoor.

Ce­lin­da Groe­ne­wald Ka­roo­skil­padji’nKo­nyn­aan­die­kwynS­kaame Die veel­sy­di­ge ko­ker­boom

Beeld - - Leefstyl - Al­ge­me­ne na­me: We­ten­skap­li­ke naam: Al­ge­me­ne na­me: We­ten­skap­li­ke naam: Al­ge­me­ne na­me: We­ten­skap­li­ke naam:

Oe­wer­ko­nyn, doek­voet­jie, vlei­haas, pond­haas of (En­gels). Dié mooi ko­nyn is en­de­mies aan die se­mi-droë Ka­roo van Suid-A­fri­ka. Dit is ook een van die mees be­dreig­de soog­die­re.

Hul ha­bi­tat is ge­woon­lik in die re­la­tief vog­ti­ge en dig­te oe­wers van die sei­soe­na­le ri­vie­re in dié om­ge­wing. Die naam “doek­voet­jie” ver­wys na hul breë ag­ter­po­te met sag­te pel­se.

In die 1940’s het ’n mu­seum­ku­ra­tor ’n pond per oe­wer­ko­nyn aan­ge­bied en van­daar die naam ’n “pond­haas”.

Na ra­ming is daar s­legs ’n paar hon­derd van dié ko­ny­ne in die na­tuur op pla­se en pri­va­te re­ser­va­te oor en word geen van hul ha­bi­tat deur ’n pro­vin­si­a­le na­tuur­re­ser­vaat of na­si­o­na­le park be­skerm nie.

Wil­de hon­de, jag­ters met hon­de, tref-en-trap-on­ge­luk­ke en ha­bi­tats­ver­lies en -frag­men­ta­sie weens landbou en oor­be­wei­ding is al­les re­des vir hul be­drei­ging.

An­ders as hul haas-ne­fies teel dié ko­ny­ne ook nie so vin­nig aan nie.

Daar word ge­woon­lik een, hoog­stens twee, op ’n slag ge­bo­re en die klein­tjies is aan­vank­lik blind, haar­loos en heel­te­mal af­hank­lik van hul ma. Na ra­ming leef dié ko­ny­ne ook nie meer as vier jaar lank in die na­tuur nie.

. Bron­ne: ewt.org.za, bo­ta­ny.uwc.ac.za en ca­pena­tu­re. co.za. Ka­roo­skil­pad­jie, rooi­skil­pad­jie, don­der­weer­skil­pad, bil­tong­skil­pad, pad­lo­per en Bou­len­ger se skil­pad. Dié klein skil­pad­jie het vyf kloue aan sy voor­po­te en vier aan sy ag­ter­po­te.

Die wy­fies is sig­baar gro­ter as die man­ne­tjies en hul­le word in die Groot-Ka­roo van Pearston en Wol­ver­fon­tein in die oos­te tot Sut­her­land en Car­nar­von in die wes­te aan­ge­tref.

Hul­le word dik­wels as skaars be­skryf, maar mag dalk net heel skug­ter wees en kruip graag on­der rots­wan­de weg waar hul­le goed ge­ka­moe­fleer is.

Die skil­pad se dop is taam­lik plat en het nie knob­bels nie, daar­om kan hul­le som­mer mak­lik on­der rot­se in­kruip vir be­sker­ming.

Hul­le is meest­al ak­tief op koel so­mers­dae, ver­al wan­neer ’n don­der­storm dreig, en van­daar hul an­der naam, “don­der­weer­skil­pad”.

Dus het baie ou­er men­se die skil­pad­jies as weer­voor­spel­lers be­skou.

Kraaie vreet graag dié skil­pad­jies deur hul­le op rot­se te laat val en só hul dop­pe te kraak.

We­ten­skap­li­kes weet maar min van dié skug­ter dier­tjie se eet- en voort­plan­tings­ge­woon­tes, maar hul di­eet is dalk wel ge­spe­si­a­li­seerd, aan­ge­sien hul­le nie werk­lik in aan­hou­ding oor­leef nie.

Hul­le het ook baie spe­si­fie­ke tem­pe­ra­tuur-, vog­tig­heid- en kli­maat­ver­eis­tes.

. Bron­ne: The Con­ser­va­ti­on Bi­o­lo­gy of Tor­toi­ses (ver­slag deur die IUCN) en in­a­tu­ra­list.ca. Ko­ker­boom of

(En­gels). Die ko­ker­boom, wat jy ver­al in die Noord-Kaap en Na­mi­bië sal sien, is ’n boom­aal­wyn, maar ook ’n soort vet­plant om­dat dit die ver­moë het om wa­ter in sy stin­gels en bla­re te be­waar.

Op se­ke­re plek­ke kom dit as “wou­de” voor. ’n Goeie voor­beeld is te sien op die Ko­ker­boom-stap­roe­te na­by Ken­hardt waar daar so­wat 4 000 by­me­kaar groei.

In die win­ter ver­skyn ka­na­rie­geel blom­me. In die ver­le­de het die San die sag­te tak­ke uit­ge­hol en as ko­kers vir hul py­le ge­bruik – van­daar die plant se naam.

Dié boom­aal­wy­ne is vrees­lik ge­hard en kan meer as 80 jaar oud word en so­wat 7 m hoog word.

Een van die vroeg­ste be­skry­wings van ko­ker­bo­me is op­ge­te­ken deur Si­mon van der Stel, des­tyd­se goe­wer­neur van die Kaap, op sy noord­waart­se reis na die Ko­per­ber­ge in 1685.

Dooie, uit­ge­hol­de bo­me is glo ook won­der­li­ke na­tuur­li­ke ys­kas­te. Die ve­sel­ag­ti­ge weef­sel van die stam het ’n ver­koe­lings­ef­fek soos lug daar­deur be­weeg.

. Bron­ne: san­bi.org, mu­seum­snc.co.za, plant­z­a­fri­ca. com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.