7 DIN­GE OM DIE NA­WEEK TE DOEN

2 3 4 5 6

Beeld - - Leefstyl - Waar: Kaar­tjies: Meer in­lig­ting: Snuf­fel rond in die Parks Waar: Wan­neer: Kaar­tjies: Meer in­lig­ting en om kaar­tjies te koop: Kaar­tjies: Waar: Kaar­tjies: Lek­ker mark in Wit­ri­vier Meer in­lig­ting: Wan­neer: Kaar­tjies: Waar: Kaar­tjies: Meer in­lig

Bui­te­lug­lief­heb­bers en reis­gees­drif­ti­ges moet van­dag en mô­re by die Ge­ta­way Show ’n draai maak. Daar gaan ook ’n bier­tent en pry­se op die spel wees.

Tic­ket­Pro Do­me, Northri­ding

R70 vir vol­was­se­nes by die hek­ke, gra­tis toe­gang vir kin­ders on­der 12.

Be­soek ge­ta­way.co.za. Van­dag vind die Park­hurst Vil­la­ge Fair plaas. Daar gaan stal­le­tjies wees wat al­les van smul­lek­ker kos en mi­kro­bier tot u­nie­ke mooi­goed ver­koop. Kin­ders is wel­kom en daar is ook spe­si­a­le ak­ti­wi­tei­te vir hul­le. Kom ge­niet die lief­li­ke war­mer weer!

Verity Park (6de laan, Park­hurst)

Van 10:00 tot 16:00 van­dag.

R50 vir vol­was­se­nes en R20 vir kin­ders tus­sen twee en 16.

Be­soek park­hur­st­vil­la­ge­fair.com. Die im­mer­ge­wil­de mu­si­kant John­ny C­legg tree mô­re van 17:00 op by die Wal­ter Si­su­lu Bo­ta­nie­se Tui­ne in Roo­de­poort. Bring ’n piek­niek­mand­jie en ­kom­bers en ge­niet dié bui­te­lug­kon­sert.

R190 vir vol­was­se­nes en R80 vir kin­ders on­der 13. Be­skik­baar by Com­pu­tic­ket. Die 2015 Ja­ca­ran­da Land­bou­skou vind nog van­dag plaas. Daar is iets vir al­mal, of jy nou be­lang­stel in boer­de­ry en landbou, of net by die boe­re­mark wil kom rond­snuf­fel en kom kyk wie wen die Miss Cu­p­ca­ke­kom­pe­ti­sie. Ver­kyk jou­self aan meer as 2 000 stoet­die­re of smul aan lek­ker­nye soos koek­sis­ters en vet­koek.

Tshwa­ne E­vents Cen­t­re (P­re­to­ria skou­gron­de)

R70 vir vol­was­se­nes en R50 vir kin­ders, be­skik­baar by tic­ket­pros.co.za. Par­ke­ring kos R15. Nut Gro­ve Ma­nor in Wit­ri­vier bied van­dag ’n tuin­ en huis­wa­re­mark met die naam “Spi­rit of Spring” aan. Daar gaan kos­stal­le­tjies, ver­maak vir die klein­span, uit­stal­lings met i­dees vir jou huis en tuin en ’n wyn­ en bier­tent wees.

Ska­kel 076 697 4886 of stuur e­pos na in­fo@nut­gro­vema­nor.co.za. Van­dag vind daar ’n kos­en­wyn­fees by Piek­fi­jn@Tie­gers­kloof net bui­te Rus­ten­burg plaas. Koop lek­ker­nye by die fyn­proe­wers­kos­mark en ont­span met iet­sie lek­kers in jou glas.

Hek­ke maak 09:00 oop en sluit 18:00.

R120 vir vol­was­se­nes (sluit ’n proe­glas en wyn­ en bran­de­wyn­proe in), R60 vir kin­ders tus­sen 12 en 17, gra­tis toe­gang vir kin­ders on­der 12. Stuur e­pos na tic­kets@grey­cor­po­ra­te.co.za om kaar­tjies te koop. Die ta­lent­vol­le B­rit­se mu­si­kant en folk­san­ger Bob Fox, wat die rol van die Song­man ge­speel het in die War Horse­pro­duk­sies, tree nog tot 6 Sep­tem­ber op.

Pie­ter Toe­rien­te­a­ter, Mon­te­ca­si­no.

R100 tot R250, be­skik­baar by Com­pu­tic­ket.

Ska­kel

Ge­ta­way Show by die Do­me John­ny C­legg by Bo­ta­nie­se Tui­ne Land­bou­skou met iets vir al­mal Kos­en­wyn­fees in Rus­ten­burg Bob Fox by Mon­te­ca­si­no

011 511 1818.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.