Lees meer

Beeld - - Leefstyl -

Ma­ri­lie T­heron en haar ge­sin het 14 jaar lank in die bui­te­land ge­woon en ein­de ver­le­de jaar te­rug­ge­kom Suid­A­fri­ka toe.

Voor die te­rug­tog het Ma­ri­lie, haar man, Ar­no, en hul kroos – Ala­na (10), T­ho­mas (9), P­hi­lip­pa (5) en Ni­na (3) – ’n reis om die wê­reld on­der­neem.

Die ge­sin het 11 lan­de in vyf maan­de be­soek.

Lees Ma­ri­lie se eer­ste twee ar­ti­kels oor hul reis, “Om die wê­reld met 4 kin­ders” en “Ys­land bied les in aard­ryks­kun­de” op Net­werk24. Daar­in ver­tel sy hoe sy vir hul reis voor­be­rei het en die a­von­tu­re wat hul­le in Ys­land ge­had het.

Hou dop vir nog ar­ti­kels oor die T­herons se wê­reld­reis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.