Mos­sels met room­ker­rie­sous

Beeld - - Leefstyl -

Ge­noeg vir 6. ¼ kop­pie bot­ter 1 bos­sie spriet­uie, die bla­re en al grof­ge­kap 6 knof­fel­hui­sies 2 kop­pies droë wit­wyn 1 kop­pie room 1 tee­le­pel ker­rie­poei­er ½ tee­le­pel bor­rie 36 rou swart­mos­sels, skoon­ge­maak ¼ kop­pie kol­jan­der­bla­re of plat­blaar­pie­

ter­sie­lie

Jy be­no­dig:

Só maak ’n mens:

1. Vat ’n groot ys­ter­pan of plat­boom­pot, skep die bot­ter daar­in en smoor die spriet­uie en knof­fel tot­dat die uie be­gin ver­kleur. 2. Gooi die wyn by en laat dit goed kook. 3. Voeg dan die room, ker­rie­poei­er en bor­rie by en laat dit kook. 4. Gooi die mos­sels in die pot, ver­sprei e­we­re­dig en sit die dek­sel op. Laat dit ’n paar mi­nu­te stoom tot­dat die mos­sels oop­ge­gaan het. 4. Strooi die kol­jan­der­bla­re oor, roer deur en nooi die men­se om te kom skep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.