DIE WYN SE KA­RAK­TER

Beeld - - Leefstyl -

’n Ge­hou­te char­don­nay het a­ro­mas soos va­niel­je en ge­roos­ter­de neu­te wat die hou­te­le­ment eer­ste ver­klap.

On­ge­hou­te char­don­nay het soms nie die ti­pie­se si­trus­ka­rak­ter nie. Tog is dit ver­fris­send met lem­me­tjie­, groen­ap­pel­, bloei­sel­, per­ske­, pyn­ap­pel­ en selfs pie­sang­a­ro­mas.

In Suid­A­fri­ka is die char­don­nay­sty­le meest­al vrug­ge­dre­we, meer mi­ne­raal­ag­tig en ro­me­rig.

Dees­dae word meer aan­dag aan die vrug­te­geu­re ge­gee.

Hout word net as ’n plat­form ge­bruik om die wyn af te rond. Char­don­nay van war­mer stre­ke toon ’n geel­vrug­ka­rak­ter, ter­wyl die po­me­lo­ en lem­me­tjie­geu­re in die koe­ler stre­ke pro­mi­nen­ter is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.