Po­cock en Be­a­le bly Wal­la­bies

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Mel­bour­ne. – Daar is ’n uit­tog van Aus­tra­lië se voor­ste rug­by­spe­lers, maar Da­vid Po­cock en Kurt­ley Be­a­le sal ná die Wê­reld­be­ker­toer­nooi steeds vir die Wal­la­bies be­skik­baar wees.

Po­cock en Be­a­le het hul na­si­o­na­le kon­trak­te met die Aus­tra­lie­se Rug­by­u­nie (ARU) ver­leng.

Die Wal­la­by-flank sal tot aan die ein­de van 2016 vir die Brum­bies speel, ter­wyl Be­a­le tot aan die ein­de van die 2017-sei­soen vir die Wa­ra­tahs be­skik­baar is.

“Om die goue trui te dra, is die groot­ste eer wat jou te beurt kan val,” het Be­a­le ge­sê.

“Daar is iets spe­si­aal aan die ge­beur by die Wal­la­bies en ek ge­niet dit deel te wees van die groep.”

Be­a­le was die Wal­la­bies se heel­ag­ter in die vo­ri­ge WB-toer­nooi, maar is deur Is­rael Fo­lau ver­vang.

Hy was ’n jaar laas in die Wal­la­bies se be­gin­span.

Dit sal ook Po­cock se twee­de WB-toer­nooi wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.