Bok­lo­se span het byt

Beeld - - Sport - Span­ne

Een van die ken­mer­ke van ’n moont­li­ke kam­pi­oen­span is aan­pas­baar­heid. Die Leeus – wat nie ’n en­ke­le ver­teen­woor­di­ger in die S­pring­bok­ke se Wê­reld­be­ker­span het nie – is nie ’n span wat sy eie beu­el sal blaas nie, maar daar was Vry­dag­aand in hul se­ge van 41-11 oor die Pu­mas in M­bom­be­la (Nel­spruit) meer as ge­noeg be­wys van hul veel­sy­dig­heid.

In teen­stel­ling met ver­le­de week se stryd in Dur­ban, het die Leeus be­sluit om meer ge­ba­lan­seerd te speel.

Daar was oom­blik­ke van waag­hal­sig­heid, maar in die ge­heel het hul­le nie pro­beer om by el­ke ge­leent­heid met die bal te hard­loop nie.

Dit is moont­lik dat die Leeus be­sluit het om eer­der teen­aan­val­le te ge­bruik na­dat hul­le aan­vank­lik baie moes ver­de­dig.

Die be­soe­kers is vroeg be­loon vir hul doel­tref­fen­de lak­werk toe die Pu­mas ’n straf­drie af­ge­staan het.

S­te­fan Wa­ter­mey­er, die Pu­ma­s­kap­tein, is koel­kas toe ge­stuur na­dat hy doel­be­wus die aan­gee wat tot ’n drie vir die Leeus sou lei, pro­beer af­klap het.

Sy af­we­sig­heid het die La­e­vel­ders aan­ge­spoor om hul bes­te Bloem­fon­tein. – Die Vry­staat­se rug­by­span het Vry­dag­aand hier ou­der­ge­woon­te ’n goeie voor­sprong weg­ge­smyt, maar kon da­rem vas­byt om die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie ’n twee­de ag­ter­een­vol­gen­de Cur­rie­be­ker-ne­der­laag toe te dien.

Die Vry­staat het die Cur­rie­be­ker-kam­pi­oen met 28-21 ge­klop.

As daar iets soos Bul­le-bom­skok is, het die be­soe­kers aan­vank­lik nog daar­aan ge­ly en was die C­hee­tahs se goeie be­gin uit­ein­de­lik ge­noeg om ’n op­skud­ding te le­wer.

Al­bei span­ne het van­jaar on­der die Bul­le deur­ge­loop, maar die Ka­pe­naars se ne­der­laag van ver­le­de week was nog vars in die ge­heue.

Die C­hee­tahs was vroeg lus om die balk rond te gooi en het die be­soe­kers dronk ge­hard­loop.

Hul aan­slag het in die twee­de mi­nuut be­gin.

Niell Jor­daan, die Vry­staat­se agt­ste­man, het ’n skop van die WP-los­ska­kel, De­me­tri Ca­tra­ki­lis, af­ge­storm, die bal deur­ge­skop en gaan druk.

Voorts het die Vry­staat ook die bal dik­wels op die grond om­ge­keer en het snel­lers soos die vleu­el Ray­mond R­hu­le en sen­ter rug­by in dié tien mi­nu­te te speel. Maar die Leeus se wa­ter­dig­te ver­de­di­ging – en die Pu­mas se eie wis­sel­val­lig­heid – het hul­le duur te staan ge­kom.

Die Leeus het die tel­bord son­der e­ni­ge moei­te aan die rol ge- Rayno Ben­ja­min die WP laat be­taal.

Die jong Vry­staat-flank Ger­hard O­li­vier en sy mak­kers het ook fi­siek in­ge­klim, wat die Ka­pe­naars op die ag­ter­voet ge­had het.

Die WP het ook lus­te­loos ge­lyk en tientalle fou­te be­gaan.

Die tuis­span was daar­om reeds in die 26ste mi­nuut met 25-3 voor en dit het ge­lyk of die WP weer ’n groot pak sal kry.

Die S­treep­truie het in die laas­te tien mi­nu­te van die eer­ste helf­te tot ver­haal ge­kom toe eers die vleu­el Se­a­be­lo Se­nat­la en daar­na die flank Ryn­hardt El­stadt ge­druk om hul span rus­tyd met s­legs 15-25 te laat ag­ter­loop.

Die WP het nes twee we­ke ge­le­de op Nu­we­land teen Vry­staat sterk ge­skrum.

S­tu­art Berry, die s­keids­reg­ter, het die tuis­span in dié af­de­ling ge­straf en dit het die Ka­pe­naars voort­du­rend hoop ge­gee.

Niell Jor­daan, S­haun Ven­ter, Rayno Ben­ja­min. F­red Zei­lin­ga (2). Zei­lin­ga (2), Si­as E­ber­sohn.

Se­a­be­lo Se­nat­la, Ryn­hardt El­stadt. De­me­tri Ca­tra­ki­lis. Ca­tra­ki­lis, Kurt Co­le­man (2). hou dank­sy die los­ska­kel, Mar­nitz Bos­hoff, se do­de­li­ke skop­skoen.

Sy skop­werk het aan die Leeus ’n ge­rief­li­ke voor­sprong be­sorg. Dit het aan hul­le ook die self­ver­troue ge­gee om nie pa­nie- ke­rig te raak toe Faf de K­lerk wel sy pad doel­lyn toe ge­kry het nie.

Met die Pu­mas se weer­stand wat be­gin ver­brok­kel het weens hul swak dis­si­pli­ne – die flan­ke Marnus S­choe­man en U­zair Cas-

K­wag­ga S­mith (2), Ja­c­ques van Rooy­en, Straf­drie. Mar­nitz Bos­hoff (3).

Bos­hoff (4). Bos­hoff. Faf de K­lerk. Roos (2).

JC

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.