Hen­drik ons man by WB

Beeld - - Sport -

Hen­drik Cron­jé, sport­re­dak­teur van Beeld se sus­ter­koe­rant Volks­blad, sal vir ons ver­slag doen oor die Wê­reld­be­ker­toer­nooi in Sep­tem­ber en Ok­to­ber.

Cron­jé is se­dert 2009 Volks­blad se sport­re­dak­teur. Hy het al be­rig oor Bok­toe­re met af­rig­ters soos Ru­dolf S­tra­eu­li, Ja­ke W­hi­te en Peter de Vil­liers aan die stuur. As be­kroon­de rug­by­skry­wer het hy ook al oor S­pring­bok­toet­se in Londen, Du­blin, Car­diff, Perth en Chris­t­church ver­slag ge­doen.

Vol­gens Cron­jé is die by­wo­ning van die WB­toer­nooi vir hom ’n hoog­te­punt in sy loop­baan. Be­ne­wens be­rig­ge­wing vir Me­dia24 se koe­ran­te, sal Cron­jé ook le­sers op Net­werk24 se di­gi­ta­le plat­forms op hoog­te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.