Tra­ne die rol oor jou, Bok­kies

Hey­ne­ke se erg e­mo­si­o­ne­le dag Baie lei­ers, maar min fik­ses na WB

Beeld - - Front Page -

Die S­pring­bok­af­rig­ter, Hey­ne­ke Mey­er, Vry­dag­aand in Dur­ban by die aan­kon­di­ging van die S­pring­bok­span wat Suid­A­fri­ka in die Wê­reld­be­ker­rug­by­toer­nooi gaan ver­teen­woor­dig. Lees al­les op

Hey­ne­ke Mey­er se S­pring­bok-groep vir die Wê­reld­be­ker-toer­nooi het geen ver­ras­sing op­ge­le­wer nie.

Die spe­lers op wie hy vir ’n groot deel van sy loop­baan as af­rig­ter ge­steun het, het weer sy stem ge­kry, hoe­wel van hul­le al ’n bie­tjie lank in die tand is.

Ho­pe­lik be­gaan Mey­er ook nie met Je­an de Vil­liers, sy kap­tein, die­self­de fout as wat Nick Mal­lett in 1999 met Bob Skinstad en Ga­ry Tei­ch­mann, en Peter de Vil­liers in 2011 met John S­mit be­gaan het nie.

Mal­lett het sy bes­te kap­tein by die huis ge­los en S­mit was in 2011 nie die bes­te ha­ker nie, hoe­wel hy kap­tein was.

Baie men­se sal sê De Vil­liers tel nie meer on­der die bes­te sen­ters nie en suk­kel boon­op k­waai met be­se­rings.

Die groot ge­tal spe­lers in die groep wat van­jaar met erns­ti­ge be­se­rings ge­suk­kel het, wek die mees­te kom­mer.

Van hul­le het nog nie eens heel­te­mal daar­van her­stel nie en van hul­le het bit­ter min rug­by ge­speel.

’n Mens dink on­mid­del­lik aan De Vil­liers, Du­a­ne Ver­meu­len, Fou­rie du P­reez, Fran­cois Louw en Wil­lem Al­berts.

Daar is net te veel twy­fel oor die lang kruk­ke­lys om on­der­steu­ners ra­send van op­ge­won­den­heid te maak.

Fo­to: RO­GAN WARD, REU­TERS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.