STUUR ’N SMS

Beeld - - Kommentaar -

Die grond­eis van C­harl se plaas laat my aan die moord op Piet Re­tief dink. – Le­ser Grond­eis op C­harl Se­ne­kal se plaas ’n ver­lies vir al­mal, maar wit suk­ses moet deur swart men­se ge­kaap word en die af­grond in­ge­tui­mel word.

– Ont­sto­ke le­ser Die sa­ge van die me­ga­boer van M­ku­ze is ’n don­ner­se skan­de en wys net weer hoe kort­sig­tig is die ANC. – Mel Ek wil graag weet wat is Hey­ne­ke se ob­ses­sie met Ru­an Pie­naar, hy’s glad nie ’n goeie skrum­ska­kel nie! Nog een van Hey­ne­ke se plan­ne wat nie werk nie! – Chris Piet Crou­camp, ek sal jou be­kend­stel aan po­li­sie wat hul werk doen. ’n Ma wat snags gesteelde vee se vel­le en vleis moet be­ves­tig, aan­ge­sien sy in die vee­dief­stal­een­heid werk, en ’n pa wat hon­der­de ki­lo­me­ter van sy fa­mi­lie af werk om­dat dit die e­nig­ste op­sie was wat hy ge­had het om be­vor­de­ring te kry. Hier­die be­amp­tes is my seun en skoon­dog­ter. On­ge­luk­kig hoor nie­mand hier­die fei­te nie.

– T­rix Al­ber­ton Boer van die jaar: P­hin­di Abdul­la, uit­ste­kend. Jou kop is 200% reg en jou kom­men­taar wa­re wys­heid. – JVW Na aan­lei­ding van kwo­ta­spe­lers: Kies maar vir Hou­gaard. Sy arms is bui­ten­dien al by­na heel­te­mal swart! – Ali A­dri­aan Bas­son nie meer re­dak­teur van Beeld: Wys jou daar is nog goeie nuus in ons land.

– Fa­nie, Wes­Rand A­dri­aan, ge­luk met jou nu­we aan­stel­ling! Ek hoop jou op­vol­ger sal Beeld net so suk­ses­vol lei. – T­wak­kie Huur­sol­da­te, oud­weer­mag­le­de, mag nie op­lei­ding in Ni­ge­rië doen. Nog ’n ma­nier van “reg­stel­len­de ak­sie” wat wit mans ver­hoed om te werk vir kos en brood. Skrei­en­de skan­de.

– A­no­niem ’n Ha­we vir S­wa­zi­land? Wat­se bier drink hul­le daar?

– Wol­lie, Bos­hoek Ek was een jaar in die bui­te­land. Op pad te­rug in Londen koop ek die Wê­reld­be­ker­boek vir my seun. Wat sê hul­le oor die S­pring­bok­ke en Hey­ne­ke Mey­er? Net dat Mey­er weens po­li­tiek nie die bes­te span van sy keu­se sal kies nie. Dis ver­gaan­de hoe po­li­tiek al­les in RSA be­heer be­hal­we sok­ker.

– Soe­ta, Hen­ley­on­Klip Barney, as el­ke skool 7 “huur­sol­da­te” vir sy span “koop” kan SA van on­der af trans­for­meer. As Sa­ru net ná skool mooi na hul­le kyk, dan het ons na­si­o­na­le af­rig­ter nie die di­lem­ma waar­mee hy mô­re sit nie. – Ly­net­te En daar het prof. Dan Kg­wa­di ’n voor­sma­kie van “sy” droom­Puk­ke. Ge­weld deur swart jeug.

– Ka­rien S­terk­te, Karlien. Ek was nog nooit ’n on­der­steu­ner nie, maar ná jou uit­hou­ver­moë in Strict­ly

Co­me Dan­cing weet ek jy sal deur die eg­skei­ding ook kan kom. Ig­no­reer die swart­gal­li­ge men­se. S­terk­te. – Ve­ra

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.