‘US se re­pu­ta­sie kan ly weens ras­pro­ble­me’

Beeld - - Nuus - L­le­wel­lyn P­rin­ce

Die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch (US) moet sy in­ter­ne pro­ble­me met on­der meer ras­sis­me drin­gend op­los om­dat dit sy in­ter­na­si­o­na­le re­pu­ta­sie in die ge­drang kan bring.

So het dr. Bla­de N­zi­man­de, mi­nis­ter van ho­ër on­der­wys en op­lei­ding, Son­dag in sy hoe­da­nig­heid as se­kre­ta­ris-ge­ne­raal van die SAKP aan Beeld ge­sê ná ’n ver­ga­de­ring van die SAKP­hoof­be­stuur in Johannesburg.

Die ras­se­span­ning by die US is on­langs uit­ge­lig toe die stu­den­te­be­we­ging O­pen S­tel­len­bosch ’n do­ku­men­tê­re vi­deo, Luis­ter, uit­ge­reik het waar­in be­we­rings van ras­sis­me oor on­der meer die taal­be­leid teen die u­ni­ver­si­teit ge­maak word.

N­zi­man­de het Son­dag ge­sê hy ver­wel­kom dit dat die par­le­men­tê­re por­te­feul­je­ko­mi­tee oor ho­ër on­der­wys in­gryp in die aan­ge­leent­heid.

“Ek sal Dins­dag die por­te­feul­je­ko­mi­tee se ver­ho­re daar­oor by­woon. Ek het ook ’n brief daar­oor aan die US se hoof­be­stuur ge­stuur.

“’n U­ni­ver­si­teit soos S­tel­len­bosch is baie be­lang­rik om­dat dit in­ter­na­si­o­naal hoog aan­ge­slaan word weens on­der meer sy na­vor­sings­pro­gram­me, maar dan het hy sul­ke in­ter­ne pro­ble­me.

“As hy nie sy in­ter­ne pro­ble­me op­los nie, kan hy sy in­ter­na­si­o­na­le re­pu­ta­sie in die ge­drang bring.”

N­zi­man­de het na­mens die SAKP ook die ge­weld wat ver­le­de week met ’n be­soek van Ju­li­us Ma­le­ma, EFF-lei­er, op die Tshwa­ne-U­ni­ver­si­teit van Teg­no­lo­gie in P­re­to­ria uit­ge­breek het, ten sterk­ste ver­werp.

“Ek hoop die ge­reg sal sy gang gaan daar­mee.”

) Die SAKP staan ook by ’n vroe­ë­re ver­soek om ’n be­raad met die reg­bank om on­der meer kwes­sies, soos dat die “ge­reg te sag is met ry­kes en be­ken­des soos Os­car Pis­to­ri­us”, te be­spreek.

N­zi­man­de, ’n vu­ri­ge k­ri­ti­kus van die reg­bank, het Son­dag ge­sê die be­raad is no­dig om on­der meer die reg­stel­sel se kom­mer­wek­ken­de han­te­ring van ry­kes en be­ken­des, die trans­for­ma­sie van die reg­bank en reg­ters wat glo op die re­ge­ring se ter­rein in­be­weeg, te be­spreek.

Ver­le­de week het hoof­reg­ter Mo­goeng Mo­goeng en top­reg­ters in P­re­to­ria met pres. Ja­cob Zu­ma ver­ga­der oor die kri­tiek van po­li­ti­ci. Daar is on­der meer oor­een­ge­kom dat die re­ge­ring voort­aan hof­be­ve­le sal ge­hoor­saam en dat al­bei par­tye nie me­kaar ver­der in die o­pen­baar sal aan­val nie.

“Ons val nie die reg­bank aan nie, maar lig kwes­sies uit wat drin­gen­de aan­dag no­dig het,” het N­zi­man­de Son­dag ge­sê.

Fo­to: DEAAN VIVIER

Dr. Bla­de N­zi­man­de het Son­dag ge­sê die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch moet sy in­ter­ne pro­ble­me drin­gend pak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.