An­go­la kwes­baar

Beeld - - Nuus -

Londen. – An­go­la se kwes­baar­heid vir o­lie­prys­wis­sel­val­lig­heid weeg swaar op sy e­ko­no­mie­se groei en o­pen­ba­re fi­nan­sies, het Moody’s In­ves­tors Ser­vi­ces in ’n nu­we ver­slag ge­sê.

Hoe­wel die An­go­le­se re­ge­ring ’n sterk ba­lans­staat hand­haaf, is die sty­gen­de skuld­vlak ’n bron van kom­mer.

Ri­ta Ba­bi­hu­ga, ont­le­der van Moody’s, sê in ag ge­no­me An­go­la se fis­ka­le af­hank­lik­heid van o­lie het die o­lie­prys­skok wat in Au­gus­tus ver­le­de jaar be­gin het tot die ver­lies van ’n aan­sien­li­ke in­kom­ste ge­lei.

Moody’s het sy e­ko­no­mie­se groei­voor­uit­skat­ting vir An­go­la vir van­jaar tot 4,1% af­ge­skaal. Vir vol­gen­de jaar ver­wag Moody’s groei van 4,7%.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.