Ste­wi­ge groei in S­pan­je

Beeld - - Sakenuus -

32 300 pos­te in die kon­struk­sie­be­dryf is in die twee­de kwar­taal van van­jaar in S­pan­je ge­skep. Dié land se Na­si­o­na­le In­s­ti­tuut vir Sta­tis­tie­ke sê dit is die vyf­de ag­ter­een­vol­gen­de kwar­taal waar­in groei be­haal is. Pro­jek­te soos die bou­werk op die voor­grond is deel van die le­wens­krag in die be­dryf.

Fo­to: PAU BARRENA, BLOOM­BERG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.