Droog­te­hulp vir Noord­wes­dis­trik­te

Beeld - - Landbousake -

Su­pra Ma­hu­ma­pe­lo, Noord­wes se p­re­mier, het se­ke­re ge­deel­tes van die pro­vin­sie tot ramp­droog­te­ge­bie­de ver­klaar en die be­trok­ke ge­meen­skap­pe sal droog­te­hulp ont­vang.

Die ge­bie­de is N­ga­ka Mo­di­ri Mo­le­ma­dis­trik (San­nies­hof, Lich­ten­burg en Ma­hi­keng), Ruth Mom­pa­ti­dis­trik (on­der meer Taung en Bloem­hof), die Bo­ja­na­la­dis­trik (on­der meer Rus­ten­burg en B­rits) en Ken­neth Kaun­da­dis­trik (Ven­ters­dorp, K­lerks­dorp en Potchefstroom).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.