Beeld nie po­nie­blad

Beeld - - Tot u Diens -

Pie­ter Joos­te skryf: Baie dan­kie dat Beeld ge­spreks­ar­ti­kels plaas soos 27 Au­gus­tus 2015 s’n, waar­in Car­ryn-Ann Nel, Re­tha Fick en Ma­ri­da Fit­z­pa­trick die vraag be­spreek of die me­dia so ver moet gaan om die in­tiem­ste de­tail oor glans­men­se se le­we te plaas.

Ek dink Beeld het met die be­rig­ge­wing oor De­rick Hou­gaard en Karlien van Jaars­veld ’n wy­le na die stand van ’n po­nie­koe­rant (wat Beeld nie is nie) be­weeg.

Met om­sig­ti­ge en ver­ant­woor­de­li­ke be­rig­ge­wing sal Beeld sy “hu­we­lik” met sy ge­troue le­sers in stand hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.