Top­span­ne se na­week in P­re­mier­liga ver­suur

Beeld - - Sport - Vier­de van die sei­soen. Ba­fe­tim­bi Go­mis vier Son­dag sy doel vir S­wan­sea teen Man­ches­ter U­ni­ted. S­port­re­dak­sie, Reu­ters –

Londen. – Man­ches­ter U­ni­ted het Son­dag sy eer­ste ne­der­laag van die En­gel­se P­re­mier­liga-sok­ker­sei­soen ge­ly toe hy met 1-2 teen S­wan­sea Ci­ty vas­ge­val het.

U­ni­ted-on­der­steu­ners sal kwa­lik be­ter voel om­dat Li­ver­pool én C­hel­sea ook die na­week ver­loor het. Man­ches­ter Ci­ty, hul ra­se­ri­ge bu­re, het im­mers wéér ge­wen en is steeds eer­ste op die pun­te­lys.

U­ni­ted se P­re­mier­liga-doel­droog­te is Sa­ter­dag in die 48ste mi­nuut ge­breek toe Ju­an Ma­ta die net van S­wan­sea se doel­hok laat bult het.

Maar dié voor­sprong op die Li­ber­ty­sta­di­on het net 13 mi­nu­te ge­duur voor die G­ha­nees An­dré Ay­ew vir S­wan­sea toe­ge­slaan het.

Ba­fe­tim­bi Go­mis het U­ni­ted se na­week vyf mi­nu­te la­ter ver­suur met S­wan­sea se twee­de doel.

U­ni­ted is ná dié ne­der­laag in die vyf­de plek op die pun­te­lys met se­we pun­te. Hy het sy neus da­rem nog voor Ar­se­nal (6de), Li­ver­pool (7de) en C­hel­sea, wat in die 13de plek is met ’n skra­le vier pun­te.

Ar­se­nal het sy sei­soen Sa­ter­dag op koers ge­hou met ’n se­ge van 1-0 oor Ne­w­cas­t­le. Tot­ten­ham Hot­spur, die Gun­ners se aar­st­vy­and, suk­kel eg­ter k­waai.

S­purs het Sa­ter­dag met 0-0 teen E­ver­ton ge­lyk­op ge­speel en is nog op soek na sy eer­ste oor­win­ning.

José Mour­in­ho, C­hel­sea se af­rig­ter, het van sy mul­ti­mil­joe­nêr-spe­lers bla- meer vir hul ge­brek aan toe­wy­ding in die ne­der­laag met 1-2 teen Cry­stal Pa­la­ce.

“Hul­le het met al­les ge­kom,” het Mour­in­ho oor Pa­la­ce ge­sê en som­mer ter­self­der­tyd ook ’n hou in­ge­kry na sy eie spe­lers.

“Die span was reg, die spe­lers was reg. Hul­le het met ’n fan­tas­tie­se gees ge­speel en hul­le het baie ver­dien om­dat hul­le hard ge­veg het.”

Mour­in­ho het, soos ge­woon­lik, iets te sê ge­had oor ’n straf­skop wat nie aan sy span toe­ge­ken is nie.

“Vier pun­te in vier wed­stry­de is ’n baie swak be­gin,” het hy da­rem toe­ge­gee.

Li­ver­pool sal hul tuis­ne­der­laag van 0-3 teen West Ham U­ni­ted so gou moont­lik wil ver­geet. E­ni­ge hoop op ’n se­ge het in die 52ste mi­nuut ver­dwyn toe P­hi­lip­pe Cou­tin­ho af­ge­stuur is.

Dit was een van ses rooi­kaar­te wat dié na­week in die P­re­mier­liga uit­ge­pluk is.

S­te­ven W­hit­ta­ker, ver­de­di­ger van Nor­wich Ci­ty, is Son­dag teen Sout­hamp­ton af­ge­jaag na­dat hy bin­ne die eer­ste vier mi­nu­te twee geel­kaar­te vir pro­fes­si­o­ne­le oor­tre­dings ge­kry het.

Sout­hamp­ton het met 3-0 ge­wen.

Vier pun­te in vier wed­stry­de is ’n baie swak be­gin.

— JOSÉ MOUR­IN­HO

Fo­to: GETTY I­MA­GES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.