Dis C­hiefs teen A­jax in eind­stryd van Top8

Beeld - - Sport - – su­pers­port.com

A­jax Ca­pe Town het die eer­ste keer se­dert 2009 tot die eind­stryd van die MTN Top8­sok­ker­toer­nooi deur­ge­dring na­dat hy Wits gis­ter hier met 1­0 in die twee­de wed­stryd van die half­eind­ron­de ge­klop het.

Die tel­ling was 1­elk ná die eer­ste wed­stryd en A­jax moes uit­haal en wys. Sy taak is ver­ge­mak­lik na­dat Siy­a­bon­ga Nhla­po vroeg in die eer­ste helf­te ’n rooi­kaart ont­vang het.

Nat­han Paulse het met ’n straf­doel ge­slaag vir dié se­ge.

A­jax pak Kai­zer C­hiefs in die eind­stryd na­dat C­hiefs Bloem­fon­tein Cel­tic Sa­ter­dag met 1­0 ge­troef het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.