SA se hok­kie­jon­ges en Rai­ders speel ge­lyk­op

Beeld - - Sport - – Jonathan Cook

Die Suid­A­fri­kaan­se o.21­span en KZN Rai­ders het Son­dag met 2­elk ge­lyk­op ge­speel op die eer­ste dag van die pro­vin­si­a­le mans­hok­kie­toer­nooi in P­re­to­ria.

Rai­ders se kap­tein, Matt Fai­r­we­at­her, het vroeg sy doel be­haal voor­dat Ry­an Ju­li­us sa­ke ge­lyk­op ge­maak het. SA het daar­na dank­sy Ky­le Li­on­Ca­chet die voor­tou ge­neem, voor­dat G­reg Last die ge­lyk­ma­ker be­haal het.

Wits het Noord­wes met 5­0 ge­troef, WP Skier­ei­land het KZN Bin­ne­land met 3­0 af­ge­stof en Vry­staat het Suid­Gau­teng met 5­3 ge­klop. WP het OP met 6­0 ge­klop, ter­wyl Nort­hern Blu­es die KZN Myn­ahs met 7­0 ver­niel het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.