Lui­perds vat vlam ná rus­tyd teen A­ren­de

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Johannesburg. – Die Lui­perds, G­rif­fons en Val­ke het al­mal suk­ses ge­smaak in die eer­ste ron­de van die Eer­ste­li­ga in die Cur­rie­be­ker­reeks.

Op Ol­ën­park in Potchefstroom het die Lui­perds ’n rus­tyd­ag­ter­stand van 15­16 om­ge­swaai om die SWD­A­ren­de met 36­31 te troef.

In Wel­kom het die G­rif­fons tien drieë in­ge­ryg om die Bo­land­Ka­va­liers met 62­24 af te stof.

Die Val­ke het die G­rens Bul­l­dogs met 48­27 in Kemp­ton­park af­ge­ran­sel. Die flank Ja­c­ques Verwey en agt­ste­man F­ried­le O­li­vier het elk twee keer ag­ter G­rens se doel­lyn gaan draai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.