Da­ly sterk tuis aan ná long op baan plat­val

Beeld - - Sport - – golf­chan­nel.com

Mis­sou­ri. – Die be­ken­de A­me­ri­kaan­se gholf­spe­ler John Da­ly her­stel tuis na­dat een van sy lon­ge in ’n plaas­li­ke toer­nooi hier plat­ge­val het.

Dié kleur­vol­le Yank, wat ver­al vir sy uit­spat­ti­ge kle­re­drag op die baan be­kend is, het op die 18de put­jie van die Deer­field­klub in­me­kaar ge­sak en is deur nood­diens­te na die hos­pi­taal ge­haas.

“John suk­kel al se­dert 2007 met ’n k­na­en­de rib­be­se­ring wat on­langs taam­li­ke on­ge­mak ver­oor­saak het.

“Hy is in die hos­pi­taal be­han­del, maar is in­tus­sen ont­slaan en sterk tuis aan,” het Da­ly se be­stuur­der, Bud Mar­tin, ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.