Toe­koms van landbou in SA weer on­der die loep

Beeld - - Landbousake -

A­gri­mark Trends (AMT) se jaar­lik­se kon­fe­ren­sie oor land­bou­voor­uit­skou­ings in Suid­A­fri­ka word van­jaar op 29 Sep­tem­ber by die WNNR se kon­fe­ren­sie­sen­trum in P­re­to­ria ge­hou.

AMT spe­si­a­li­seer in die ont­le­ ding van mark­nei­gings vir landbou­on­der­ne­mings, en van­jaar val die kol­lig op ’n teg­no­lo­gie­se, po­li­tie­ke, hulp­bron­ en mark­per­spek­tief op landbou.

Ver­skeie spre­kers sal by die kon­fe­ren­sie op­tree, soos die e­ko­noom dr. Roe­lof Bo­tha, die nei­gings­voor­spel­ler­ en ont­le­der JP Land­man en die wa­ter­ken­ner dr. An­tho­ny Tur­ton.

Vir meer be­son­der­he­de, stuur e­pos aan Da­le­ne Coet­zer by li­ai­son@am­trends.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.