Swak­ker rand nie ’n bo­nus

Beeld - - Landbousake -

Die ver­swak­ken­de e­ko­no­mie wat met ’n swak rand ver­band hou, kan­sel­leer dik­wels die voor­de­le vir uit­voer­ders.

Trou­ens, uit­voer­ders in die land­bou­sek­tor sê die swak­ker rand is ’n twee­sny­den­de swaard. Pro­duk­sie­kos­te styg weens ’n swak rand, want die prys van kuns­mis, che­mi­ka­lieë, land­bou­ma­sji­ne­rie en selfs vrag­ta­rie­we word in dol­lar be­paal, sê Ni­cho­las Di­cey, voor­sit­ter van Hort­gro.

Hy sê waar die swak­ker rand wel die uit­voer­be­dryf help, is dat dit die om­set ver­hoog, wat weer kon­tant­vloei ver­be­ter.

Vol­gens die jong­ste land­bou­ver­slag van die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria se Bu­ro vir Voed­sel­ en Land­bou­be­leid (BFAP), moet daar ook in ge­dag­te ge­hou word dat die groei in die waar­de van landbou­uit­voer by­na ge­lyk­staan­de is aan die de­pre­si­a­sie in die waar­de van die rand. (Sien mee­gaan­de gra­fiek.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.