Gems of prak­tyk of ap­teek het die geld

Beeld - - Tot u Diens -

An­na­tjie Vi­sa­gie het ’n klag­te oor die me­die­se ske­ma vir staats­wer­kers (Gems) na Tot u Diens ver­wys.

“’n Eis vir ’n ge­hoor­toe­stel is na Gems ver­wys, na­dat die sen­trum waar dit be­kom is uit my eie sak be­taal is. Gems het eg­ter die be­drag aan die be­trok­ke prak­tyk be­taal. Daar is een of an­der pro­se­du­re wat ge­volg moet word om die geld te te­rug te kry, maar die uit­be­ta­ling is nog nie ge­doen nie.”

Ons het Gems oor Vi­sa­gie se klag­te ge­pols. Hul­le sê ’n fout is wel be­gaan. Dis nou reg­ge­stel en die no­di­ge be­ta­ling is ge­maak.

Wol­lie Wol­ma­rans het ook ’n klag­te oor Gems aan ons ge­stuur.

“Ek koop al ge­rui­me tyd pil­le by die ap­teek waar­voor Gems be­taal. Ek het al­tyd 90 pil­le per maand ge­kry, maar Gems het be­sluit ek mag voort­aan net 60 per maand kry. Die do­sis is eg­ter drie pil­le per dag, en ver­oor­saak dus ’n pro­bleem. Ek het self vir van die pil­le be­taal en die geld by Gems te­rug­ge­ëis, maar hul­le wou dit nie te­rug­be- taal nie. In ’n la­te­re s­ta­di­um het hul­le my wel per SMS-bood­skap in­ge­lig dat hul­le my sal te­rug­be­taal. Ek het die kwi­tan­sie vir die aan­ko­pe aan Gems ge­stuur en hul­le het be­ves­tig dis ont­vang. Din­ge het eg­ter aan Gems se kant ge­sloer en die geld is nie aan my te­rug­be­taal nie.”

Wol­ma­rans het weer oor sy klag­te na­vraag ge­doen.

“Die vol­gen­de wat ek ge­hoor het, is dat Gems die geld aan die ap­teek uit­be­taal het. Ek het die ap­teek ge­vra waar die geld is, maar hul­le het ont­ken dat hul­le dit ont­vang het. In­tus­sen het ek die saak nou al se­ker meer as 20 keer met Gems op­ge­volg, maar ek het steeds nie die geld ge­kry nie. Die erg­ste is dat ek al by ge­leent­heid na­ge­noeg 50 mi­nu­te lank oor die foon na mu­siek moes luis­ter en steeds nie met ie­mand by Gems kon praat om uit te vind wat aan­gang nie.

“My e-pos het ook op do­we ore ge­val of dit word van een af­de­ling na die vol­gen­de ver­wys son­der dat ek ’n ant­woord kry.

“As hul­le wel ’n ver­dui­de­li­king pro­beer gee, is dit een sto­rie ná die an­der wat my steeds nie help nie. Ek is heel­te­mal moe­de­loos en weet nie meer wat­ter kant toe nie.”

Tot u Diens het Gems ge­vra om Wol­ma­rans te help. Hul­le het ’n te­rug­be­ta­ling aan hom goed­ge­keur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.