DStv­de­ko­deer­der gee lank pro­ble­me

Beeld - - Tot u Diens -

Her­man du Plooy meen Mul­ti

Choi­ce se diens kan ver­be­ter. “Ek suk­kel al meer as ’n week om my DStv-de­ko­deer­der ver­vang te kry. Ek het juis my de­ko­deer­der ver­se­ker om dit ver­vang te kan kry as dit pro­ble­me sou gee. By die plaas­li­ke DSt­va­gent­skap het hul­le die sag­te­wa­re op­ge­gra­deer, maar uit­ein­de­lik het hul­le be­sluit die de­ko­deer­der moet wel om­ge­ruil word. Daar was eg­ter ’n pro­bleem met hul stel­sel en die ver­soek kon nie aan­ge­te­ken word nie. Ek was al twee keer te­rug by die a­gent­skap en het ook al DStv in Rand­burg ge­ska­kel, maar ek sit steeds met die stuk­ken­de de­ko­deer­der.”

Ons het DStv ge­vra om on­der­soek in te stel. Hul­le het Du Plooy ge­kon­tak en re­ë­lings ge­tref dat hy sy de­ko­deer­der by sy plaas­li­ke win­kel gaan om­ruil. . Re­nier Nie­mann het ook by

Mul­tiC­hoi­ce vas­ge­brand. “Ek het ’n bood­skap ont­vang wat sê my DStv-re­ke­ning is nie tot op da­tum be­taal nie. Dis nie die ge­val nie. Ek is en was nog nooit ag­ter met my re­ke­ning nie. Ek het Mul­tiC­hoi­ce ge­bel om die pro­bleem te pro­beer op­los, maar ek kan steeds nie DStv kyk nie.”

Tot u Diens het ook Nie­mann se klag­te aan Mul­tiC­hoi­ce ge­stuur. Sy re­ke­ning is op da­tum ge­bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.