Wen­ke wat werk

Beeld - - Tot u Diens -

Een van die ver­naam­ste re­des vir die op­stel van ’n te­sta­ment is om self be­slui­te uit te oe­fen oor wat met jou ei­en­dom ge­beur ná jou dood. Daar is ’n paar ba­sie­se ver­eis­tes vir ’n te­sta­ment:

Die te­sta­ment moet op skrif wees (ge­tik of hand­ge­skre­we). Dit moet on­der­te­ken wees. Twee be­voeg­de ge­tui­es moet die on­der­te­ke­ning waar­neem. Ie­mand van 14 of ou­er kan as ge­tuie op­tree as hy be­voeg is om ge­tui­e­nis in ’n hof te le­wer.

Die ge­tui­es moet die te­sta­ment on­der­te­ken ter­wyl al­bei van hul­le en die per­soon wie se te­sta­ment dit is, teen­woor­dig is.

El­ke blad­sy van die te­sta­ment moet on­der­te­ken word.

As ’n te­sta­ment aan al hier­die ver­eis­tes vol­doen, is daar ’n goeie kans dat dit gel­dig is.

Ont­hou ook as ie­mand as ge­tuie te­ken, kan hy nie as ’n erf­ge­naam be­noem word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.