Van­dag wat was

Beeld - - Tot u Diens -

92 jaar ge­le­de (1923): Ru­an­daUrun­di (nou R­wan­da en Bu­run­di) word ’n Bel­gie­se pro­tek­to­raat.

86 jaar ge­le­de (1929): Die spoor­lyn tus­sen Mes­si­na en Beit­brug word ge­o­pen.

38 jaar ge­le­de (1977): Ian S­mith se re­ge­ren­de R­ho­de­si­an Front wen al 50 se­tels wat vir wit kie­sers ge­re­ser­veer word in die R­ho­de­sie­se al­ge­me­ne ver­kie­sing. Hul­le ver­slaan die regs­ge­sin­des wat van die par­ty af­ge­stig het om die R­ho­de­si­an Acti­on Par­ty te vorm.

Die Suid­A­fri­kaan­se gholf­spe­ler C­harl S­chwart­zel is 31.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.