Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Tot u Diens -

Die koe­rant­fo­to van die Puk­pro­tes wys pre­sies wat trans­for­ma­sie is: Ver­nie­ti­ging van dit wat werk. Puk­ke sál u­ni­ver­si­teit van hoog­ste in­ter­na­si­o­na­le stan­daard bly met A­fri­kaans as taal. – Oud­PUK Wel­ge­daan, A­dri­aan, maar weet as­se­blief een ding: Jy kan baie gra­vi­tas aan jou erf­la­ting ver­leen deur te er­ken dat jy ver­keerd was met die sa­luut­sto­rie. Dit was reg­tig niks, ko­maan, wees eer­lik. – Andrew Is die ba­ba wat Bry­an Ha­ba­na voer en die ba­ba wat S­chalk Bur­ger vas­hou dan nie die­self­de ba­ba nie? – Ro­nel, Boks­burg Ag nee, Hey­ne­ke! Jy kon Ru­an Pie­naar en Wil­lem Al­berts ge­drop en Co­bus Rei­nach en Hein­rich Br­üs­sow ge­kies het. – Tc, P­re­to­ria En daar gaan ek toe ook, soos ’n klomp OosKaap­se en Kaap­se man­ne lank­al ge­maak het, my eie All Black­trui koop. Mis­kien som­mer soon­toe ver­huis ook! – Op me­rie­te Die Wê­reld­be­ker son­der een Leeu in die S­pring­bok­span, Hey­ne­ke? Ver­geet dit, my ou maat, nie eens die half­eind­ron­de is jou span be­sko­re nie. – Gus­tav, Brook­lyn Drie hoe­ra’s vir Mor­né S­teyn! Dis Hey­ne­ke se bes­te be­sluit ooit! – Je­a­net­te Men­se, hou tog net op kerm oor die S­pring­bok­span se ou­der­dom­me. ’n Som­me­tjie sal wys die ge­mid­del­de ou­der­dom is 28. ’n Goeie ba­lans is ge­hand­haaf tus­sen jeug en er­va­ring. Laat vaar al die an­der twak en laat ons nou ver­e­nig ag­ter ons Bok­ke! – T­wak­kie Daar is groot fout met ons S­pring­bok­rug­by­span as Ehren­reich van Co­sa­tu te­vre­de is. Het hy die span help kies? – Stel Ru­an Pie­naar moes uit en Fran­cois Hou­gaard de­fi­ni­tief in en dit het niks met kleur te doen nie. – Ka­rien Ali en Kie., ek weet nie wat die an­ti­Hou­gaards se ob­ses­sie oor sy inks is nie. Dit pas by sy styl en per­soon­lik­heid. Hou­gie sou nie Hou­gie ge­wees het son­der sy ta­toes nie.

– Hou­gie­fan Drie hoe­ra’s vir Wool­ies se an­ti­soet­goed­be­leid! Hoop al­le ap­te­ke volg die voor­beeld.

– Oom­pi Ont­wy­king en toe­ne­men­de soet­sap­pig­heid ken­merk ru­brie­ke dees­dae. Daar­om is Je­an­ne Goo­sen se rou eer­lik­heid ver­fris­send an­ders. Toe­ge­lig met van die mooi­ste fo­to’s ooit, dank­sy Le­ra­to. – Jan Nel Ek wil net vir Je­an­ne Goo­sen sê dat ek haar stuk­kend laaik. Al­mal hoef nie in die teel­be­dryf te wees nie! – Man, 64

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.