Suid­Gau­teng klop WP om vroue­hok­kie­kroon

Beeld - - Sport - – Jonathan Cook

Potchefstroom. – Suid­Gau­teng het die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie met 5­2 in die eind­stryd ge­klop om as kam­pi­oen van die pro­vin­si­a­le vrou­e­hok­kie­toer­nooi ge­kroon te word.

To­ni Marks, Ta­ryn Mal­lett en Li­sa Ha­w­ker het die kam­pi­oen rus­tyd met 3­0 laat voor­loop.

Sout­herns se kap­tein, Ber­nie Cos­ton, het in die twee­de helf­te die tel­ling tot 5­2 op­ge­stoot na­dat Can­di­ce Ma­nu­el en Tar­ryn Glas­by troos­doe­le be­haal het.

Die Nort­hern Blu­es het die Vry­staat om die der­de plek ge­troef. Die span­ne was ná ge­wo­ne speel­tyd met 1­elk ge­lyk­op, waar­na die Blu­es die uit­skiet­stryd met 4­3 ge­wen het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.