Ava is Maart se wen­ner

Beeld - - News -

Ava Mey­er van Pier­re van Ry­ne­veld is die Maart-wen­ner in Beeld se Ba­ba van die Jaar 2016-kom­pe­ti­sie.

Ava is Ma­ri en Ryno se eer­ste kind “en ho­pe­lik nie ons laas­te nie”, sê Ma­ri.

Ava is op 12 Mei ge­bo­re en het haar ma se neus, haar pa se mooi Com­ra­des-be­ne en al­bei haar ou­ma­groot­jies se hel­der­blou oë, sê Ma­ri.

En die naam Ava? Ma­ri ver­tel: “Ons het in De­sem­ber 2014 op ’n ro­ad trip deur Suid-A­fri­ka deur ’n ba­ba­naam­boek ge­werk, die naam Ava raak­ge­lees en baie daar­van ge­hou. Dit be­te­ken “ge­vul met le­we en lof”. Daar­die aand het ek ons dog­ter­tjie vir die eer­ste keer voel be­weeg. Dit was baie spe­si­aal en die naam Ava het ons by­ge­bly.

“Op 5 Fe­bru­a­rie 2015 het ek en my man op ’n da­te- aand ge­gaan om te be­sluit op ’n naam vir ons dog­ter­tjie. Ons moes tus­sen twee na­me be­sluit. Ek het vir ons stem­brie­fies ge­maak en ons het net ná ons voor­ge­reg ons guns­te­ling-naam neer­ge­skryf, in ’n koe­vert ge­plaas en toe­ge­plak. Ná hoof­ge­reg het ons die koe­ver­te om­ge­ruil en saam oop­ge­maak.

“Ons al twee het ‘Ava’ ge­skryf en dit was vir ons won­der­lik. Ons dog­ter­tjie se naam is ge­kies en ons was nog meer op­ge­won­de om haar te ont­moet.”

) Ava ont­vang ’n koop­be­wys ter waar­de van R1 000 van Ba­by Ci­ty en ’n ge­skenk­pak ter waar­de van R500 van Pen­guin Rand­om Hou­se.

) Wil jy in­skryf? Stuur e-pos na ba­bas@beeld.com vir die vol­le­di­ge re­ëls. Ba­bas jon­ger as 12 maan­de wat in Beeld se ver­sprei­dings­ge­bied woon, kan in­skryf.

Ava Mey­er

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.