Po­li­sie­kap­tein vas weens vee­dief­stal

Beeld - - News - – El­sje Wal­deck

’n P­re­to­ri­a­se po­li­sie­kap­tein ver­skyn van­dag in die Kof­fie­fon­tein-land­dros­hof in die Vry­staat op aan­klag van vee­dief­stal.

Hy en nog d­rie men­se is Don­der­dag glo op he­ter­daad be­trap toe hul­le ’n ge­steel­de bees in ’n wa­en­tjie ver­voer het, sê sers. Si­nah M­pa­ka­ne, po­li­sie­woord­voer­der.

M­pa­ka­ne sê die ver­dag­tes is deur die po­li­sie voor­ge­keer.

Hul­le het aan die po­li­sie ge­sê hul­le het die bees by ’n boer wat bui­te Kof­fie­fon­tein boer, ge­koop.

Hul­le kon geen do­ku­men­te vir die tran­sak­sie wys nie en die boer het ge­sê die bees is waar­skyn­lik ge­steel. Die po­li­sie het die po­li­sie­kap­tein en die d­rie ver­dag­tes in heg­te­nis ge­neem.

Die kap­tein werk in die P­re­to­ri­a­se pro­vin­si­a­le kan­toor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.