Ag­biz hou kon­gres

Beeld - - Landbou-Sake -

Die twee­jaar­lik­se kon­gres van die land­bou­sa­ke­ka­mer Ag­biz vind op 1 en 2 Ju­nie in die Lord C­har­les­ho­tel in So­mer­set­Wes plaas.

Die te­ma van­jaar is “Fit for the Fu­tu­re” en on­der­wer­pe soos die in­ter­na­si­o­na­le e­ko­no­mie, grond­her­vor­ming, trans­for­ma­sie en die jong­ste han­dels­ont­wik­ke­lings word be­spreek.

Die hoof­spre­ker is Le­setja K­ga­ny­a­go, pre­si­dent van die Re­ser­we­bank.

Ag­biz vier sy 70ste be­staans­jaar en vol­gens dr. John Pur­cha­se, uit­voe­ren­de hoof, sal die kon­gres van­jaar vir die eer­ste keer ook ’n voor­af­werk­ses­sie en ’n toer ná die kon­gres in­sluit. Kry meer in­lig­ting by ad­min@ag­biz.co.za of 012 807 6686.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.