Eu­ro­pe­se rol­prent­fees in SA

Be­kroon­de dok­kies bied fliek­vlooie pit­kos

Beeld - - Kuns - La­e­ti­tia Pop­le O­mar Sy as die nar Pa­dil­la in ’n to­neel uit Ju­li­an Tor­res se bi­o­gra­fie­se prent C­ho­co­lat. In Ci­ne­ma Nou­veau­te­a­ters in Ro­se­bank, Jo­han­nes­burg; Brook­lyn, P­re­to­ria; en die Wa­ter­front in Kaap­stad. Kaar­tjies kos R55. Ná­di­ne as S­neeu­wit­jie en An

Kaap­stad. – ’n Be­kroon­de do­ku­men­tê­re rol­prent wat op die vlug­te­ling­kri­sis in Eu­ro­pa fo­kus, is on­der die 11 pren­te wat van Vry­dag tot 15 Mei op die Eu­ro­pe­se U­nie-rol­prent­fees in Suid-A­fri­kaan­se ste­de draai.

Die jaar­lik­se fees bied pit­kos aan fliek­vlooie wat al ’n bie­tjie vaal voel vir su­per­hel­de, ont­plof­fings en jaag­tog­te.

Fi­re at Sea van Gi­an­fran­co Ro­si fo­kus op die I­ta­li­aan­se ei­land Lam­pe­du­sa, wat dui­sen­de vlug­te­lin­ge in hul tog oor die Mid­del­land­se See aan­doen. Ro­si stel die ky­ker daar­in be­kend aan ’n dok­ter wat na die vlug­te­lin­ge om­sien en ’n jong in­wo­ner van die ei­land. Dit het die Goue Beer vir beste rol­prent op die Ber­lyn­se rol­prent­fees ge­wen.

Ma­con­do van Oos­ten­ryk dom­pel die ky­ker ook in die le­we van ’n jong vlug­te­ling – ’n 11-ja­ri­ge seun wat in ’n vlug­te­ling­kamp (Ma­con­do) net bui­te We­ne bly. Hy het baie meer ver­ant­woor­de­lik­he­de en moet daag­liks meer uit­da­gings trot­seer as an­der seuns van sy ou­der­dom.

Die Bel­gie­se mu­si­ka­le ko­me­die Bel­gi­an R­hap­so­dy han­del oor ’n or­kes, Saint Ce­ci­lia, wat hul so­lis net voor die ein­de van ’n kom­pe­ti­sie ver­loor. Die di­ri­gent se dog­ter pro­beer hul teen­stan­ders se so­lis af­rok­kel. Die re­gis­seur is Vin­cent Bal.

Die bi­o­gra­fie­se prent C­ho­co­lat ver­tel die ver­haal van die swart nar Pa­dil­la, wat in die 1800’s in Frank­ryk op­gang ge­maak het. Hy het teen­oor die wit nar Foot­it op­ge­tree en hom­self as ’n stom­me­rik uit­ge­beeld. Toe hy la- ter ’n waar­di­ger loop­baan wou ves­tig, is hy ver­werp deur die ge­ho­re wat hom vroe­ër be­won­der het.

Duits­land se in­skry­wing vir die Os­car vir beste bui­te­land­se rol­prent van­jaar, La­by­rinth of Lies, volg die le­we van ’n jong staats­aan­kla­er wat Na­zi-oor­logs­mis­da­di­gers pro­beer op­spoor. Baie van hul­le be­klee eg­ter top­pos­te in hul va­der­land en die jong man se le­we is in ge­vaar.

Die Ne­der­land­se dok­kie A Fa­mi­ly Af­fair van Tom Fas­sa­ert fo­kus op die rol­prent­ma­ker se 95ja­ri­ge ou­ma – ’n so­si­a­le vlin­der en mo­del. Sy in­ter­ak­sie met haar wys hoe sy des­tyds as moe­der tra­di­si­o­ne­le nor­me uit- ge­daag het.

’n Lyk­ver­sor­ger en sy a­no­rek­sie­se dog­ter is die hoof­ka­rak­ters in die som­ber Pool­se ko­me­die Bo­dy. Die re­gis­seur, Mal­gor­za­ta S­zumow­ska, het in Ber­lyn ’n prys vir re­gie ge­wen.

Die san­ge­res Amy Wi­ne­hou­se is die fo­kus van die dok­kie Amy, wat van­jaar die Os­car ge- wen het.

Por­tu­gal se by­drae is die dra­ma Mon­tanha. Dit han­del oor ’n seun wie se ge­lief­de ou­pa ster­wend is en sy po­gings om vre­de te vind.

S­we­de se trans­gen­der-dra­ma So­me­thing Must B­re­ak han­del oor ’n vrou, vas­ge­vang in ’n manslyf, wie se le­we nog meer pro­ble­ma­ties word wan­neer sy op ’n man ver­lief raak.

S­pan­je le­wer die rol­prent Flo­wers, ’n ro­man­tie­se dra­ma oor ’n vrou wat week­liks raai­sel­ag­tig ’n rui­ker ont­vang. )

Fo­to: ANNELIE DILLMAN/VISUAL STORM

In die Duit­se rol­prent La­by­rinth of Lies pro­beer ’n jong, am­bi­si­eu­se staats­aan­kla­er Na­zi­oor­logs­mis­da­di­gers op­spoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.