Skry­wers by Krut­ga­le­ry

Beeld - - Kuns -

Ses Jo­han­nes­burg­se skry­wers is van­aand aan die woord in die Da­vid Krut-ga­le­ry in Park­wood.

Ye­wan­da O­mo­to­so, I­van Vla­dis­la­vic, Ja­mes W­hy­le, K­lein­boer (Fa­nie de Villiers), F­red K­hu­ma­lo en Har­ry Kal­mer lees uit hul eie werk voor.

O­mo­to­so, K­hu­ma­lo en Kal­mer pu­bli­seer la­ter van­jaar boe­ke.

Die ge­leent­heid be­gin 18:00 vir 18:30 by Jan S­mut­slaan 151, Park­wood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.