Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

VEk weet dit is nie moont­lik om al 783 aan­klag­te teen Zu­ma in te pu­bli­seer nie, maar kan ons nie oor nog ’n paar in­ge­lig word nie?

VSMS’e kos R1,50

Zu­ma se spi­oe­na­sie­saak: E­ni­ge ap­pèl­le sal as top­pri­o­ri­teit han­teer moet word. Suid­A­fri­ka kan nie be­kos­tig dat hy nog maan­de/ja­re ag­ter pro­se­du­res skuil nie. V Wil­lie van der S­chyff, jy is kor­rek, maar die Jo­han­nes­burg­me­tro is reeds ’n A­fri­ka­me­tro met bos­sies op die sy­paad­jies, taxi’s wat soos ma­ni­ak­ke ry, vul­lis wat nie meer ver­wy­der word nie en vrot diens­le­we­ring deur amp­te­na­re ad in­fi­ni­tum. Jy en jou ANC­pel­le pro­beer in­tel­li­gen­te men­se oor­tuig per­de­mis is vye. Al­mal hoop die DA wen die mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing so­dat ons soos Kaap­stad en Mid­vaal ba­sie­se diens­te van ge­hal­te kan ge­niet. V Hoe­veel on­skul­di­ge men­se moet nog in taxi’s sterf voor­dat daar op­ge­tree word? Hul­le jaag vir geld en gee niks om nie. Vind uit, jul­le sal ge­skok wees wat hul om­set per dag is.

VOud­reg­ter Jo­hann van der West­hui­zen se “’n Ge­lieg saam met die ge­bed” Sa­ter­dag in was uit­ste­kend. Be­ter kan dit nie be­skryf word nie.

VOud­reg­ter, jy is reg. Som­mi­ge ge­lo­wi­ges lieg

VOn­der­wy­sers wat ’n li­sen­sie kry om skool te hou? Dié wat ver­le­de jaar nog ma­triek ge­skryf het, gee nou al klas ter­wyl daar deur die pos ge­stu­deer word. Nou moet an­der nog help met hul werk en hul­le kry ’n sa­la­ris. V Ons sal vir Ne­lie S­mith ont­hou. Diep spo­re by Ko­v­sies en OVS­rug­by ge­trap.

VAb­so­luut stom­ge­slaan. Mnr. Fra­ser, die skeids­reg­ter: rooi kaart! Wat jy waar kry? Waar is die dis­kre­sie en bil­li­ke, reg­ver­di­ge oor­deel? En dan stem Naas en Nick so­waar saam. Dit kan ek nog min­der glo. Ter­loops, ek is nie ’n S­tor­mer­on­der­steu­ner nie.

VEk is so bly ek het dié Suid­A­fri­kaan­se sport lank­al af­ge­sweer, an­ders het ek ook nou tra­ne ge­stort oor ou F­rik­kie se on­be­son­ne be­sluit.

VChris­to Bu­ch­ner vra of die Leeus die wa­re Ja­kob is. Wel, die ’Ca­nes het die ant­woord ge­gee.

VDie Leeus is met ’n har­de knal te­rug aar­de toe ge­bring. As Suid­A­fri­ka se voor­ste span met meer as 30 pun­te ver­loor, sê dit vir my ons rug­by is in ’n be­nar­de toe­stand!

VMy ar­me Leeu­tjies het ver­loor weens die sleg­te gras­op­per­vlak! (Ek moet ’n ver­sko­ning vind!)

VJo­han Ac­ker­mann, jou wa­re kleu­re kom sta­dig maar se­ker na vo­re, jy het nog niks as ’n af­rig­ter om oor te spog nie!

VDie sir­kus­leeus uit Suid­A­me­ri­ka was te laat om Jo­han Ac­ker­mann se Leeu­span Sa­ter­dag op El­lis­park te red.

VS­naaks dat skop­pers in rug­by so­veel het, maar nie be­ter pa­le toe skop as die­ge­ne wat net nor­maal skop nie. Waar kom dié gier van­daan?

VEk was ’n C­hee­tah­on­der­steu­ner. Kan nie meer nie, Kor­po­raal. Groe­te aan jul­le al­mal.

VAs die pro­gram­me op ka­naal 147 be­ter is as die se­pies, dan is die se­pies werk­lik swak. Via se in­houd is wat my be­tref nie op peil nie.

VVia is ’n ka­naal wat swak A­fri­kaans aan­moe­dig. Kan ’n mens dan nie in A­fri­kaans bak en brou, mooi lyk of ’n styl­vol­le huis be­sit nie? Ek kry skaam as van die deel­ne­mers sui­wer A­fri­kaans be­sig en die aan­bie­ders ploe­ter voort in hul gram­ma­doe­la­staal. Dis nié ’n veer­tjie in Via se hoed nie, eer­der ’n do­ring in die vlees.

VJ.D., I­vor het maar net sy be­le­we­nis as kind in die a­part­heids­ja­re met ons ge­deel. Hy het nie­

VNee, Die be­rig “Hy gig­gel toe hy ma 1ste keer sien” hoort op die voor­blad, nie bl. 5 nie!

VWat ’n mooi fo­to van die se­bra in Pi­la­nes­berg. Kyk sy ge­son­de tan­de! Dis in ’n baie be­ter toe­stand as par­ty men­se op TV.

VUit­ste­ken­de skryf­werk deur C­har­lea Sie­ber­ha­gen in Sa­ter­dag se uit­ga­we oor Jo­han­nes­burg se bran­der­plank­ry­ers! Boei­end en knop­in­die­keel­hart­seer. ’n Mens kan die pak­huis se at­mos­feer voel en ruik. En dit voel as­of jy self met Din­ga­ni en Vu­si in ge­sprek is. Mag hul dro­me be­waar­heid word!

VEs­maré Wei­de­man, ek stem nie saam dat die ge­druk­te me­dia se dae ge­tel is nie. Die be­hoef­te sal al­tyd daar wees om te kan af­wis­sel. Wan­neer ’n mens heel­dag na re­ke­naar­skerms staar, wil ’n mens nie al­tyd jou koe­rant ook op ’n skerm lees nie. Selfs die VSA het nog ge­druk­te me­dia.

VOns was vir ’n paar dae in U­von­go en het el­ke dag te le­se ge­kry en het jul koe­rant ge­niet.

Fo­to: RIA VAN DER LITH

’n Se­bra in die Pi­la­nes­berg Na­si­o­na­le Park.

Fo­to: GALLO

Mi­ke Fra­ser

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.