Goeie Nuus

Loop reg vir die He­re

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

’ n Ver­ge­te beeld vir die Chris­te­li­ke le­we is die “loop-beeld”.

Pau­lus ge­bruik dit ses keer in E­fe­si­ërs en Ko­los­sen­se om te ver­dui­de­lik ons elk­een se “loop in ge­loof” moet tot die eer van God ge­beur.

In E­fe­si­ërs 5:1 sê hy ons moet in lief­de loop, soos wat God vra. Net hier­na sê hy in vers 8 ons moet as kin­ders van die lig loop. In vers 15 roep hy ons op om fyn te let op ons ma­nier van loop in die He­re.

In Ko­los­sen­se 1:10 be­veel Pau­lus ons om waar­dig aan die He­re te loop, ter­wyl hy in hoof­stuk 2:6 skryf dat ons in Chris­tus moet aan­hou loop, pre­sies soos wat ons vroe­ër leer loop het in Hom.

Ook noem Pau­lus in Ko­los­sen­se 4:5 dat ons met wys­heid moet loop tus­sen an­der men­se.

Om reg te loop is om reg te leef. Kom ons loop en leef dan reg vir die He­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.