Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

As ge­lief­de kin­ders moet jul­le na­vol­gers van God wees en in lief­de leef. Leef as kin­ders van die lig! Let daar­om sorg­vul­dig op hoe jul­le leef – nie as on­ver­stan­di­ges nie, maar as wy­ses. – Ef. 5:1, 2, 8, 15

Ons bid dat jul­le ver­vul mag word met die vol­le ken­nis van God se wil . . . om tot eer van die He­re te leef en Hom in al­les te­vre­de te stel ter­wyl jul­le vrug dra deur el­ke goeie werk, en groei in die ken­nis van God. Aan­ge­sien jul­le dus Chris­tus Je­sus die He­re aan­ge­neem het, bly in Hom leef. T­ree met wys­heid teen­oor bui­te­stan­ders op en koop die tyd uit. – Kol. 1:9-10; 2:6; 4:5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.