Twee Pro­te­as se Bath­span kry pak in Su­per­liga

24 uur

Beeld - - Middelblad - – Ru­an Bru­wer

Bloem­fon­tein. – Bath se net­bal­span het Sa­ter­dag in die half­eind­ron­de van die En­gel­se Su­per­liga met 46­53 teen Man­ches­ter vas­ge­val.

Die klub se twee Suid­A­fri­kaan­se spe­lers, Kar­la Mos­tert en Le­ni­ze Pot­gie­ter, sal eg­ter nie vroe­ër na die land te­rug­keer nie.

Bath moet dié na­week in die uit­speel­wed­stryd om die der­de en vier­de plek teen Hert­fords­hi­re uit­speel, wat teen die kam­pi­oen, Sur­rey, in die an­der half­eind­stryd ver­loor het.

Bath het sy krag­me­ting met Man­ches­ter reeds in die eer­ste kwart ver­loor, toe hy 6­17 ore aan­ge­sit is. Hy kon nooit die voor­tou neem nie en Man­ches­ter het die laas­te kwart met ’n ste­wi­ge voor­sprong van 43­30 bin­ne­ge­gaan.

Mos­tert, ’n be­noem­de vir S­pe­ler van die Reeks, het reeds 10% van die stem­me (die vier­de mees­te) op haar ver­e­nig.

Sui­de­li­kes kraai ko­ning in se­ni­or hok­kie­toer­nooi

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.