Af­fies weer Wil­de­kla­wer se net­bal­kam­pi­oen

Beeld - - Middelblad - Fi­na­le stand:

Bloem­fon­tein. – Na­dat die net­bal­span van die A­fri­kaans Ho­ër Mei­sie­skool (P­re­to­ria) ver­le­de jaar op die Wil­de­kla­wer Su­per­sko­le­toer­nooi wis­sel­val­lig ver­toon het na­dat hy van 2012 tot 2014 die kam­pi­oen was, het Af­fies gis­ter die ti­tel her­o­wer.

Hul­le het in die laas­te wed­stryd in Kim­ber­ley die Ho­ër­skool Sen­traal oor­tui­gend met 36­21 ge­klop om die as kam­pi­oen aan­ge­wys te word.

Al­te­saam 12 van die land se voor­ ste span­ne was in ak­sie.

Vroe­ër die og­gend het Af­fies ook na­el­skraap (31­30) met die Ho­ër­skool S­tel­len­berg, ver­le­de jaar se kam­pi­oen, klaar­ge­speel. S­tel­lies was t­wee­de en die Tra­lies der­de.

Af­fies se e­nig­ste ne­der­laag was Sa­ter­dag teen Men­lo­park.

1. Af­fies; 2. S­tel­len­berg; 3. Sen­traal; 4. Paarl Gi­rls High; 5. Men­lo­park; 6. Wa­ter­kloof; 7. Paarl­Gim­na­si­um; 8. Rus­ten­burg; 9. Di­a­mant­veld; 10. HTS Mid­del­burg; 11. Ben Vor­ster; 12. Wil­de­kla­wer­uit­no­di­ging­span.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.