Pa en seun ’n eer­ste vir in­ter­na­si­o­na­le fo­to­kom­pe­ti­sie

Beeld - - Front Page -

Vir die 51 jaar wat die Na­tuur­le­we­fo­to­graaf van die Jaar­kom­pe­ti­sie aan die gang is, was daar nog nooit van­te­vo­re ’n pa en sy seun wat al­bei fi­na­lis­te in die­self­de jaar was nie. Ons het ge­sels met Wim van den Hee­ver en sy seun, Ju­an, al­bei fi­na­lis­te in die af­ge­lo­pe jaar se kom­pe­ti­sie. Die twee fo­to­gra­we ver­tel ons hoe hul­le hul bril­jan­te fo­to’s ge­neem het.

Al die fi­na­lis­te van die kom­pe­ti­sie se fo­to’s is nou te sien in Ne­w­town, Jo­han­nes­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.