Oos­A­fri­ka nog po­si­tief oor o­lie en gas

Beeld - - Sake - Saam­ge­stel uit pers­ver­kla­rings, FTWOn­li­ne en ESI A­fri­ca.

Jo­han­nes­burg. – Oos­A­fri­ka bly nog hoop­vol oor o­lie en gas in A­fri­ka, ver­al dank­sy die gas­vond­se in Mo­sam­biek en Tan­za­nië, sê Ni­van Mood­ley, di­rek­teur van MAC Con­sulting.

Hoe­wel die val in die o­lie­prys ver­skeie e­ko­no­mieë in A­fri­ka kwaai ge­tref het, bly Mood­ley op­ti­mis­ties oor die voor­uit­sig­te vir Oos­A­fri­ka. “In die o­lie­be­dryf gaan dit tans oor oor­le­wing. Be­dryfs­ver­be­te­rin­ge moet aan­ge­bring word, meer doel­tref­fend­heid is no­dig en kos­te moet so­veel moont­lik ge­sny word.”

Gas­ont­wik­ke­lings kan dalk sta­di­ger vor­der as be­plan, maar daar is steeds ge­leent­he­de, meen Mood­ley.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.