Gu­ar­di­an TV in Ni­ge­rië be­kend ge­stel

Beeld - - Sake -

La­gos. – Die Ni­ge­rie­se koe­rant The Gu­ar­di­an het ver­le­de week sy aan­lyn te­le­vi­sie­plat­form, Gu­ar­di­an TV, be­kend ge­stel.

Gu­ar­di­an TV sal eks­klu­sie­we vi­deo­on­der­hou­de as­ook vars vi­deo’s van dwars­oor die wê­reld ver­toon en sal be­skik­baar wees op by­kans e­ni­ge toe­stel wat ’n in­ter­net­ver­bin­ding het, in­slui­ten­de ta­bletre­ke­naars, slim­fo­ne, kan­toor­re­ke­naars en slim­te­le­vi­sie­stel­le. Gu­ar­di­an TV het lui­dens ’n ver­kla­ring ven­noot­skap­pe ge­sluit met van die to­paan­lyn­nuus­diens­te en ­vi­de­o­diens­te wê­reld­wyd vir nuus, ver­maak en sport. Dit sluit Al Ja­zeera, AFP, Reuters, CNBC A­fri­ca, Bloom­berg, For­bes A­fri­ca TV en Fran­ce 24 in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.