Zam­bie­se re­ken­mees­ters sprei hul vler­ke

Beeld - - Sake -

Lu­sa­ka. – Die Zam­bie­se In­s­ti­tuut vir Ge­ok­trooi­eer­de Re­ken­mees­ters (ZiCA) het ’n as­so­si­aat­lid van C­har­te­red Ac­coun­tants Wor­ld­wi­de ge­word.

ZiCA is die re­gu­le­ren­de lig­gaam in Zam­bië wat al­le prak­ti­se­ren­de ge­ok­trooi­eer­de re­ken­mees­ters re­gis­treer. Dit is die der­de or­ga­ni­sa­sie wat ’n as­so­si­aat­lid van C­har­te­red Ac­coun­tants Wor­ld­wi­de word.

ZiCA be­staan al 33 jaar en het tans 5 858 le­de. Dit is die t­wee­de re­ken­mees­ters­in­sti­tuut in A­fri­ka wat lid word van die groep. Die Suid­A­fri­kaan­se In­s­ti­tuut vir Ge­ok­trooi­eer­de Re­ken­mees­ters was een van die stig­ters­le­de van C­har­te­red Ac­coun­tants Wor­ld­wi­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.