Tan­za­nië be­stee $680 mil­joen aan lan­de­li­ke e­lek­tri­fi­se­ring

Beeld - - Sake -

Dar es Sa­laam. – Die Tan­za­nie­se re­ge­ring het $680 mil­joen ge­oor­merk vir die der­de fa­se van sy lan­de­li­ke e­lek­tri­fi­se­rings­pro­jek.

Dr. Me­dard Ka­le­ma­ni, ad­junk­mi­nis­ter van e­ner­gie, het aan­ge­kon­dig die t­wee­de fa­se van die pro­jek sal teen Ju­nie klaar wees. Die der­de fa­se sal oor die loop van d­rie jaar aan­ge­pak word. Die pro­jek word deur die Ru­ral E­ner­gy A­gen­cy uit­ge­voer. Dit sal so­wat 6 000 lan­de­li­ke dor­pies van e­lek­tri­si­teit voor­sien. Maat­skap­li­ke diens­te soos sko­le en kli­nie­ke sal voor­keur kry vir e­lek­trie­se ver­bin­dings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.