Vyf ne­der­lae, vyf lang­du­ri­ge swak­pun­te

Dit was ’n don­ker na­week vir Suid­A­fri­kaan­se span­ne in die af­ge­lo­pe na­week se ron­de van die Su­per­rug­by­reeks, met slegs die Bul­le wat ’n se­ge kon be­haal. Meer kom­mer­wek­kend is dat elk­een van die vyf ne­der­lae ge­tuig van lang­du­ri­ge swak­pun­te in Suid­A­fri­kaan

Beeld - - Sport -

Be­nut­ting van kan­se: S­tor­mers 30, Wa­ra­tahs 32

Wan­neer laas het ’n Suid-A­fri­kaan­se span teen rus­tyd só oor­heers?

Die S­tor­mers moes slegs 15 duik­slae teen­oor 70 uit­voer en het 73% van die be­sit ge­niet.

Hul­le het werk­lik hul beste rug­by tot dus­ver in daar­die 40 mi­nu­te op­ge­dis.

Maar die ’Tahs het te­rug­ge­veg om­dat hul­le hul kan­se op die teen­aan­val be­nut het, ter­wyl die tuis­span ver­skeie gul­de ge­leent­he­de in die eer­ste helf­te ver­brou het.

Suid-A­fri­kaan­se span­ne moet leer om mee­do­ën­loos te wees as hul­le op die voor­voet is, an­ders sal goeie teen­stan­ders al­tyd vas­klou.

Straf­skop­koors: Haaie 22, C­hiefs 24

Die Dur­ba­nie­te was voort­du­rend op die ag­ter­voet in dié stryd, maar as hul­le slegs een of twee van die al­le­min­ti­ge 14 straf­skop­pe wat hul­le af­ge­staan het kon ver­hin­der, sou hul­le ’n merk­waar­di­ge se­ge be­haal het.

Suid-A­fri­kaan­se span­ne is oor die al­ge­meen ge­dug­te teen­stan­ders as hul­le met min be­sit moet klaar­kom.

On­ge­luk­kig word daar­die wel­slae on­ge­daan ge­maak om­dat dit steeds lyk as­of hul­le al te ge­wil­lig is om straf­skop­pe af te staan.

Die Bok­ke het ge­sa­ment­lik die mees­te straf­skop­pe in ver­le­de jaar se Wê­reld­be­ker­toer­nooi in En­ge­land af­ge­staan, wat hul teen­stan­ders lan­ger in die prent­jie ge­hou het.

Op plaas­li­ke vlak is dit ook ’n knel­punt.

On­aan­pas­baar­heid: Leeus 17, Hur­ri­ca­nes 50

On­aan­pas­baar­heid is ’n vreem­de ding om die Leeus van te be­skul­dig.

Tog het hul teen­stan­ders ge­wys ’n aan­val­len­de span kan té voor­spel­baar wees.

Die Jo­han­nes­bur­gers is ore by die af­breek­pun­te aan­ge­sit om­dat die Hur­ri­ca­nes da­de­lik ag­ter­ge­kom het dat die Leeus se aan­val­len­de pa­troon op min me­de­din­gers by ’n los­skrum ge­skoei is.

Nooit het dit ge­lyk as­of die Leeus meer bal­jag­ters by die af- breek­pun­te wou in­stoot nie.

Sou dit hul aan­val­len­de rit­me ver­steur het?

In dié ge­val was dit brood­no­dig om aan te pas, maar die Leeus het nie.

Dis nóg ’n ou siek­te wat lol.

Swak skrum­werk: C­hee­tahs 17, Reds 30

Dié as­pek word nie uit­ge­wys as ’n swak­punt nie, maar eer­der as ’n waar­sku­wing vir Suid-A­fri­kaan­se rug­by as hy meer aan­val­lend wil speel.

Fran­co S­mith se span ge­niet dit om te hard­loop, maar dit be­te­ken niks as jy nie ’n goeie grond­slag het nie.

Die C­hee­tahs se skrum was voort­du­rend in tru­rat, wat be­te­ken dit was eint­lik merk­waar­dig dat hul­le die eer­ste helf­te in die prent­jie kon bly.

As Suid-A­fri­ka werk­lik ’n ver­skui­wing wil maak, moet die vas­te fa­set­te taai bly.

Diep­te: Kings 27, Ja­gua­res 73

Dit was on­aan­ge­naam om toe te kyk hoe dié moe­di­ge maar be­perk­te span se ver­de­di­ging uit die staan­spoor ver­krum­mel het.

Suid-A­fri­ka kan eint­lik nie ’n ses­de span in die Su­per­reeks be­kos­tig nie, want daar is bloot nie ge­noeg er­va­re spe­lers in die land nie.

As ’n mens ook kyk na die vor­de­ring wat ta­lent­vol­le spe­lers soos Luk­ha­nyo Am, CJ Vel­le­man en Mal­colm Ja­er ge­maak het, raak jy mis­moe­dig, want hul­le sal heel waar­skyn­lik na groe­ner wei­vel­de be­gin soek. En dit be­voor­deel nie die Kings nie.

Mi­cha­el Claas­sens

Je­an­Luc du P­les­sis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.