Soek die ver­skil­le

Beeld - - Front Page -

In die amps­ter­myn van Sen­ze­ni Zokwa­na, Ti­na Joe­mat­Pet­ters­son se op­vol­ger as mi­nis­ter van land­bou, het s­legs R36 265,79 in die twee Gup­ta­me­di­a­maat­skap­pye se bank­re­ke­ning be­land.

Dit is so­wat ’n hon­derd­ste van die be­drag wat die de­par­te­ment in Joe­ma­tPet­ters­son se amps­ter­myn – we­lis­waar ’n lan­ger tyd­perk – aan dek­king in die Gup­ta­me­dia be­stee het.

On­der Joe­mat­Pet­ters­son is R842 886,36 by­voor­beeld betaal vir dek­king van ’n me­dia­in­lig­ting­ses­sie wat die mi­nis­ter op SABC2 se

Mor­ning Li­ve ge­hou het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.