Voer­tuig­ver­ko­pe bly on­der druk

Beeld - - Sake -

Jo­han­nes­burg. – Voer­tuig­ver­ko­pe in Suid-A­fri­ka bly on­der druk met 9,1% min­der voer­tuie wat in A­pril op ’n jaar­grond­slag ver­koop is.

Uit die Na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van Mo­tor­ver­vaar­di­ger s (Naam­sa) se ver­slag vir A­pril blyk dit ver­der ver­ko­pe van nuwe pas­sa­siers voer­tuie het met 13,1% af­ge­neem–hoof­saak­lik weens on­be­kos­tig­baar-hei­den mo­tor pry­se wat met meer as die in­fla­sie­koers ge­styg het, meen Ni­cho­las N­ko­si, hoof van S­tan­dard Bank se voer­tuig-en ba­te­fi­nan­sie­ring saf­de­ling. Hy re­ken ook nie die druk op ver­ko­pe gaan op kort­tot me­di­um­ter­myn af­neem nie.

Uit­voer in A­pril was 39,2% ho­ër as in A­pril 2015 en ver­ko­pe van ge­bruik­te mo­tors het met 1% toe­ge­neem.

Ko­pers betaal eg­ter lan­ger af aan hul ry­goed – die ge­mid­del­de kon­trak­ter­myn het van 68,6 maan­de tot 69,1 maan­de toe­ge­neem in A­pril 2016 ver­ge­le­ke met A­pril 2015.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.