| DIE BE­GRO­TINGS­RE­DE VAN DIE E­KUR­HU­LE­NI­ ME­TRO­PO­LI­TAAN­SE MU­NI­SI­PA­LI­TEIT Me­tro slaan be­hou­den­de rig­ting in

AD­VER­TEN­SIE­AR­TI­KEL

Beeld - - Nuus -

nood­saak­lik vir mu­ni­si­pa­li­tei­te om te her­be­sin oor uit­ga­wes en streng kos­te­be­heer­maat­re­ëls in te stel.

Die 2016-’17-be­gro­ting is ge­ba­seer op ’n ver­wag­te groei­koers van 1% vir al­le diens­te bui­ten e­lek­tri­si­teit. Ge­grond op die af­na­me in e­lek­tri­si­teits­ver­ko­pe die af­ge­lo­pe twee jaar word ver­wag dat die vraag na e­lek­tri­si­teit in die vol­gen­de boek­jaar met 3% gaan af­neem.

Foto’s: E­KUR­HU­LE­NI­ ME­TRO­PO­LI­TAAN­SE MU­NI­SI­PA­LI­TEIT

Raads­lid Mo­ses Makwakwa, fi­nans­hoof van die E­kur­hu­le­ni­ me­tro­po­li­taan­se mu­ni­si­pa­li­teit, le­wer sy be­gro­tings­toe­spraak ver­le­de Donderdag in die Al­ber­ton­raad­saal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.