Dié wat 33 leeus red, ver­dien lof

Beeld - - Kommentaar - Ger­rie Gro­bler van P­re­to­ria skryf:

Te mid­de van die ge­reel­de gru­ver­ha­le van wreed­heid teen­oor mens en dier, is die nuus oor die be­vry­ding van die 33 leeus uit hag­li­ke ge­van­gen­skap ver­kwik­lik. Al­mal wat by dié groot­se o­pe­ra­sie be­trok­ke was, ver­dien die hoog­ste lof vir hul deur­set­tings­ver- moë en wel­wil­lend­heid teen­oor die die­re. Ver­al Sa­van­nah Heu­ser (19) en haar ma, Mi­nu­net­te, as­ook Jan Creamer van Animal Defenders In­ter­na­ti­o­nal, moet ge­loof word vir hul rol om die mis­han­del­de leeus hul laas­te dae in vry­heid on­der die A­fri­ka-son te gun waar hul­le hoort. Wel­ge­daan!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.