Oud­reg­ter gee ske­we beeld

Beeld - - Kommentaar - Oud­reg­ter H. F­lem­ming van Vic­to­ry Park skryf:

Die oud­reg­ter (“’n Ge­lieg saam met die ge­bed”, Beeld, 30 A­pril) toon her­haal­de­lik ge­brek aan lo­gi­ka. So noem hy vier stel­lings van ene Sam­my, drie daar­van as klaar­blyk­li­ke leu­ens. Die oud­reg­ter glo dan (son­der re­de) die vier­de stel­ling, naam­lik dat Sam­my ge­lo­wig is. Hy ge­bruik dit dan vir ’n sprong na die grond­lo­se sie­ning dat ge­lo­wig­heid die re­de is waar­om die drie leu­ens ver­tel is. Die oud­reg­ter se hoof­te­ma vra waar­om ge­lo­wi­ges so lieg, maar hy mis die vraag of ’n leu­e­naar en be­drie­ër ook sal lieg oor Chris­ten­skap. Die oud­reg­ter toon so­veel dwa­ling, voor­oor­deel en ver­oor­de­ling dat dit ’n ske­we beeld van reg­ter­skap gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.