Uit die Woord

Beeld - - Middelbald -

Maar aan God die dank! Hy voer ons al­tyd saam in sy tri­omf­tog om­dat ons een is met Chris­tus. Deur ons ver­sprei Hy die ken­nis van Chris­tus oral soos ’n aan­ge­na­me geur.

Ons is die wie­rook wat deur Chris­tus vir God ge­brand word, waar­van die geur dié be­reik wat ge­red word, so­wel as dié wat ver­lo­re gaan.

Julle is self ons aan­be­ve­lings­brief, ge­skryf op ons har­te, vir al­mal om te lees en te ver­staan. – 2 Kor. 2:14, 15; 3:2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.